Jurie van Tonder (gebore 9 Augustus 1980 in Windhoek) is 'n Namibiese rugbyspeler. Hy speel op die posisie van skrumskakel.Speler se profiel op knowtheplayers.com Van Tonder het tydens die Rugbywêreldbeker van 2007 vir die Namibiese nasionale rugbyspan uitgedraf.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Namibiese rugbyspelers Kategorie:Lewende mense