Magda van Biljon is 'n aktrise en TV-aanbieder. Sy is veral bekend as tannie Magda van die kinderprogram, Wielie-Walie. Sy was met die akteur Zack du Plessis getroud.Hanlie gesels met Magda van Biljon , Rapport, 25 Junie 2011
Filmografie TV-programme Van die TV-programme waarin sy verskyn het: Wielie Walie as die aanbieder, tannie Magda. Agter Elke Man as Mev. Simpson
Rolprente Lien se lankstaanskoene, 2013 as Malie
Diskografie Plate en CD's waarop haar stem gehoor kan word: Wielie-Walie LP, 1978 GALLO Wielie-Walie Liedjies (LP/CD), 1996 SELECT/KINDER PRET Liedjies Van Drome En Diere (Kinnerpret Reeks), 2003 GALLO (met Lochner de Kock)
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu