Oncorhynchus is ‘n genus wat hoort tot die familie Salmonidae. Dit sluit die Reënboogforel in asook ses spesies van die Pasifiese salm. Al die salms leef in die dreineer areas wat uitmond in die Stille Oseaan in Noord-Amerika.
Spesie Die volgende spesie is deel van die genus en kom in Suid-Afrika voor: Oncorhynchus mykiss - Reënboogforel
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse