Vetkanale, ook bekend as Vetkamp, was ’n tydelike dorpie sowat 16 myl (24 km) noordwes van Theunissen in die Vrystaat vir mense wat betrokke was by die Vetrivierkanale-staatswaterskema, wat deel was van die Sand-Vet-staatswaterskema. Dit het bestaan van 1956 tot 1965, toe die projek voltooi is.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Eksterne skakels Vetkanale op Facebook URL besoek op 21 Oktober 2012 Sand-Vet WUA URL besoek op 19 Oktober 2012 Briewe, Volksblad, 15 Augustus 2012 URL besoek op 19 Oktober 2012 Briewe, Volksblad, 18 Augustus 2012 URL besoek op 19 Oktober 2012

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat