Rocco Jansen (gebore in Queenstown op 21 Julie 1986) is 'n rugbyspeler. Jansen speel gewoonlik op vleuel. Hy verteenwoordig die Cheetahs in Superrugby en die Griekwas in die Curriebeker.

Eksterne skakels SA rugbyprofiel itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense