Aplocheilidae is 'n varswatervisfamilie van die orde Cyprinodontiformes. Die familie staan ook bekend as die kuilvisse. Die familie bevat ses genera; twee kom voor in Suider-Afrika en die ander in Madagaskar en Asië.

Genera Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Nothobranchius Nothobranchius furzeri - Blougroen-kuilvissie Nothobranchius kafuensis - Kafue-kuilvissie Nothobranchius kuhntae - Beira-kuilvissie Nothobranchius orthonotus - Spikkel-kuilvissie Nothobranchius rachovii - Reënboog-kuilvissie

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse