Die 2013 Absa Curriebeker was ’n rugbykompetisie wat in 2013 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 75ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Westelike Provinsie is die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 25–18 in die 2012 eindstryd op Kings Park verslaan. Die eindstryd is hierdie jaar op 26 Oktober 2013 in Kaapstad beslis.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is.
Wedstryddatums
DatumDatumWeek 19-10 AugustusWeek 720-21 SeptemberWeek 216–17 AugustusWeek 827-28 SeptemberWeek 323-24 AugustusWeek 94-5 OktoberWeek 431 AugustusWeek 1012 OktoberWeek 57 SeptemberHalfeindronde19 OktoberWeek 613-14 SeptemberEindstryd26 Oktober
Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5
Week 6
Week 7
Week 8
Week 9
Week 10
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Promosie-/Relegasiewedstryde Tabel 2013 Curriebeker Promosie-/Relegasietabel[ bekyk] · [ wysig] · bespreekSpanGespeelGewenGelykopVerloorPunte virPunte teenPunterverskilDrieë virDrieë teenDrie-bonusVerloor-bonusPunte 1 Pumas 2 1 0 1 52 36 +16 4 3 0 1 5 2 Griekwas 2 1 0 1 36 52 −16 3 4 0 0 4 Die span wat bo eindig kwalifiseer om aan die 2014 Curriebeker Premierafdeling deel te neem.Die ander span kwalifiseer vir die 2014 Curriebeker Eerste Afdeling.Verduideliking van punte:*4 punte vir ’n wen*2 punte vir gelykop*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd
Wedstryde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 13 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëGespeelSpan 1 Raymond Rhule 7 10 Vrystaat Cheetahs 2 Derick Minnie 6 11 Goue Leeus Anthony Volmink 6 11 Goue Leeus 4 Jaco Kriel 5 10 Goue Leeus 5 Gio Aplon 4 12 Westelike Provinsie Deon Fourie 4 10 Westelike Provinsie Lwazi Mvovo 4 12 Natalse Haaie SP Marais 4 11 Natalse Haaie Francois Venter 4 9 Blou Bulle Elgar Watts 4 11 Vrystaat Cheetahs Damian de Allende 3 12 Westelike Provinsie Jacques Botes 3 10 Natalse Haaie Heimar Williams 3 9 Natalse Haaie
Voorste puntemakers
Voorste 10 puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan1Marnitz Boshoff92 (2 Drieë, 20 Doel, 14 Straf) 11 Goue Leeus2Fred Zeilinga91 (1 Drie, 13 Doel, 17 Straf, 3 Skep) 10 Natalse Haaie3Kurt Coleman81 (9 Doel, 21 Straf) 10 Westelike Provinsie4Riaan Smit70 (2 Drieë, 12 Doel, 12 Straf) 9 Vrystaat Cheetahs5Demetri Catrakilis69 (1 Drie, 5 Doel, 16 Straf, 2 Skep) 6 Westelike Provinsie6Elton Jantjies65 (2 Drieë, 11 Doel, 11 Straf) 9 Goue Leeus7Elgar Watts63 (4 Drieë, 8 Doel, 9 Straf) 11 Vrystaat Cheetahs8Handré Pollard62 (10 Doel, 13 Straf, 1 Skep) 6 Blou Bulle9Nico Scheepers51 (1 Drie, 5 Doel, 12 Straf) 7 Griekwas10Patrick Lambie48 (1 Drie, 5 Doel, 9 Straf, 2 Skep) 3 Natalse Haaie
Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2013