Charl McLeod (gebore op 5 Augustus 1983 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy speel op skrumskakel vir die Sharks (in die Superrugbykompetisie) en die Natal Haaie in die Curriebekerreeks.

Charl is opgeroep vir die Springbokspan in die middel van hulle toer na die Britse Eilande op 18 November 2010. Hy het een rugbytoets vir die Springbokke gespeel.

Eksterne skakels

Sharks profiel itsrugby.co.uk Profile

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Sharks rugbyspelers McLeod, Charl McLeod, Charl Kategorie:Lewende mense