Messier 18 of M18 (ook bekend as NGC 6613) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is in 1764 deur Charles Messier ontdek wat dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem het.

Van die Aarde af gesien, lê M18 tussen die Omega-newel (M17) en die Boogskutter-sterwolk (M24). Dit is na raming sowat 32 miljoen jaar oud en is 4 900 ligjare van hier.

Eksterne skakels SEDS: Messier 18

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

10018 Kategorie:Sterreswerms Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Boogskutter (sterrebeeld)