Cobus Grobbelaar (gebore in Randfontein op 27 Mei 1981) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel.

Verwysings

SA rugbyprofiel Lions rugby itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van die Randse Afrikaanse Universiteit