Messier 23 of M23 (ook bekend as NGC 6494) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is op 20 Junie 1764 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
M23 is sowat 2 150 ligjare van die Aarde af en het ’n radius van sowat 15-20 ligjare. Daar is sowat 150 geëiende sterre in die swerm, waarvan die helderste een ’n magnitude van 9,2 het.
Eksterne skakels SEDS: Messier 23
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
20023
Kategorie:Sterreswerms Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Boogskutter (sterrebeeld)