Messier 25 of M25 (ook bekend as IC 4725) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is in 1745 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en in 1764 deur Charles Messier in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
M25 is sowat 2 000 ligjare van die Aarde af en is sowat 19 ligjare breed. Dit bevat minstens een veranderlike ster, U Sagittarii.
Eksterne skakels SEDS: Messier 25
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
20025 Kategorie:Sterreswerms Kategorie:Boogskutter (sterrebeeld)