André Frauenstein is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy maak sy debuut in 2010 in die rolprent, Eternity, wat as Suid-Afrika se eerste vampier-rolprent beskou word.

Filmografie Treurgrond, 2015 as Andre van Staden Stilte, 2012 as Pieter Angel of the Skies, 2012 as Ray Ek lief jou, 2011 as Danie Eternity, 2010 as die vampier Billy

Eksterne skakels Ontmoet 'Eternity' se Billy

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense