Mandalayမန္တလေးမြို့ 280px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Divisie Mandalay Koördinate Gestig op 13 Februarie 1857 Oppervlakte: - Totaal 118,36 vk km Hoogte bo seevlak 15 m Bevolking: - Totaal (2010) 1 034 000 - Bevolkingsdigtheid 8 700/vk km Tydsone UTC +6:30 Burgemeester Aung Maung Amptelike webwerf
Mandalay (Birmaans: မန္တလေးမြို့) het vanaf 23 Mei 1859 tot 29 November 1885 as laaste koninklike hoofstad van Mianmar (Birma) gedien en is met 'n bevolking van 1 034 000 inwoners in 2010 die tweede grootste stad van die land ná Yangon. Die stad lê in die noordelike sentrum van Mianmar noord van die nuwe hoofstad Naypyidaw in die Mandalay-divisie. Deur Mandalay vloei die Irrawaddy-rivier.
Foto gallery
Kategorie:Nedersettings in Mianmar