Hepsetidae, (Greepvisse) is 'n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie het net een genus met twee spesies waarvan een in Suider-Afrika voorkom.

Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Hepsetus Hepsetus odoe - Afrika-greepvis

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse