Wes-BerlynBerlin (West)1949-1990 280px Kaart Wapen 170px|center 50px|center Vlag border|90px|center Land Deelstaat border|20px Berlyn Koördinate Oppervlakte: - Totaal 481 vk km Bevolking: - Totaal (1989) 2 130 525 - Bevolkingsdigtheid 4 429/vk km Tydsone UTC +1/+2 (MET/MEST)
Berlin (West) is die term, wat deur die Wes-Berlynse Senaat amptelik vir die deel van Berlyn gebruik is, wat ná die Tweede Wêreldoorlog deur die drie westelike besettingsmagte Verenigde State, Verenigde Koninkryk en Frankryk bestuur is. in Westerse lande gebruik om na die gebied van die Sowjetsektor van Berlyn te verwys wat in 1945 ná die einde van die Tweede Wêreldoorlog geskep is. Die drie Westerse sektore het as Wes-Berlyn bekend gestaan.
Die Grondwet van die Bondsrepubliek Duitsland van 1949 en die konstitusie van Berlyn van 1950 het Groot-Berlyn, respektiewelik Berlyn as deelstaat van Wes-Duitsland beskou, maar hierdie bepaling was tot 1990 beperk. Die Berlyn-ooreenkoms van 1971 het beslis, dat die Westerse sektore nie 'n konstitutiewe deel van Wes-Duitsland is nie, maar de facto was Wes-Berlyn tussen 1949 en 1990 'n deelstaat, dus het die Westelike kant, veral die Westelike Geallieerdes en Wes-Duitsland, altyd die "Verbindings tussen Berlyn (Wes) en die Bondsrepubliek" beklemtoon.
Sien ook Oos-Berlyn
Kategorie:Berlyn Kategorie:Wes-Duitsland