Württemberg-Hohenzollern Landsvlag Landswapen border|150px border|150px (Besonderhede) (Besonderhede) Basiese gegewens Hoofstad: Tübingen Stigting: 18 Mei 1947 Oppervlak: 10 406 km² Bevolking: 1 200 000 Bevolkingsdigtheid: 115,3 inwoners / km² Volkslied: (Landeshymne) geen Politiek Eerste Minister: Gebhard Müller (CDU) Regerende partye: CDU, FDP/DVP en SPD Setels in die parlement (Landtag)(60 setels): CDU 32SPD 12DVP 11KPD 5 Laaste verkiesing: 18 Mei 1947 Volgende verkiesing: geen Parlamentêre verteenwoordiging Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 3 Kaart 250px

duimnael|links|Lande op die gebied van die huidige deelstaat Baden-Württemberg ná die Tweede Wêreldoorlog.

Württemberg-Hohenzollern is 'n voormalige deelstaat van Duitsland in die sentrum van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 19 September 1945 in die Franse besettingsone gestig. Die hoofstad was Tübingen. Die eerste en enigste verkiesing het op 18 Mei 1947 plaasgevind en die Eerste Minister was Gebhard Müller. Op 25 April 1952 het die deelstaat Baden-Württemberg uit die drie lande Baden, Württemberg-Baden en Württemberg-Hohenzollern ontstaan.

Kategorie:Baden-Württemberg Kategorie:Wes-Duitsland