Deon Coetzee (gebore 1 Januarie 1962) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was in sy jonger jare 'n provinsiale rugbyspeler alvorens hy 'n akteur geword het. Coetzee het vir RAU se o.20-span gespeel, vir Transvaal se o.20’s en SA Universiteite se o.20’s. Hy het later vir Pierre Spies sr. op vleuel in die Transvaalse seniorspan vervang. Sy eerste groot rol was in die TV-reeks, Skooldae in 1980.
Filmografie
Rolprente +JaarTitelRol2022Silverton Siege Schoeman2020DustLemmy2019The Last VictimViaan2019Die SpreeusErnest2018SpoorloosWerner Malan2012StilteAnton van Wyk2010StringCaesar2008Bakgat! Meneer Sterk1986Klagstaat1984Boetie gaan border toe!1983Rooi Komplot1982Lug vol Belder Wolke1981Familiedae1980Skooldae
Televisie +JaarTitelRol2018-2019SpoorloosWerner Malan(2000-2016)7de LaanHerman Croucamp1991Egoli: Plek van GoudDeon du Plessis1985/86 Agter Elke ManWynand Toerien
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense