Hepsetus is 'n vis genus wat hoort tot die familie Hepsetidae en het slegs een spesie en kom in Suider-Afrika voor. Die genus word maklik uitgeken aan sy gepunte kop en krokodil-tipe kaak. Dit is 'n unieke genus.
Spesie duimnael|links|Hepsetus akawo
Die enigste spesie wat in Suider-Afrika voorkom: Hepsetus odoe - Afrika-greepvis (Bloch, 1794)
Die ander spesies is: Hepsetus akawo (Decru, Vreven & Snoeks, 2011)
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse