Croilia is 'n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus is skubloos en het slegs een spesie wat in Suider-Afrika voorkom.

Spesie Spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Croilia mossambica - Grawende dikkop

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse