Silhouettea is 'n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus bestaan uit vyf klein, spesies wat almal in sand leef. Een spesie kom in die varswater van Suider-Afrika voor.

Spesie Spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Silhouettea sibayi - Sibayi-dikkop

Ander spesies sluit in: Silhouettea aegyptia Silhouettea capitlineta Randall, 2008 Silhouettea dotui Silhouettea evanida Silhouettea hoesei Silhouettea indica Silhouettea insinuans Silhouettea nuchipunctatus

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse