Akona Ndungane (gebore in Mthatha op 20 Februarie 1981) is 'n rugbyspeler wat vir die Bulls in superrugby en die Blou Bulle in die Curriebeker op vleuel speel. Hy het in 2006-2007 elf toetse vir die Springbokke gespeel en het ook voorheen vir die Grens Bulldogs gespeel.

Eksterne skakels Akona Ndungane op SA Rugby Akona Ndungane op bluebulls.co.za Akona Ndungane op itsrugby.co.uk

Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1981 Ndungane, Akona Kategorie:Lewende mense Kategorie:Xhosas Kategorie:Springbokrugbyspelers