Redigobius is 'n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus is klein met plat koppe. Die mannetjies het groter monde as die wyfies. Twee spesies hoort tot die genus waarvan een in Suider-Afrika voorkom.
Spesies Spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Redigobius dewaali - Blokkies-dikkop
Die ander spesie is: Redigobius bikolanus
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Verwysings
Kategorie:Beenvisse