Awaous is 'n genus van visse wat aan die familie Gobiidae behoort. Die genus 'n plat kop met 'n konvekse profiel. Een spesie kom in Suider-Afrika voor.

Spesies Spesie wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Awaous aeneofuscus - Varswater-dikkop

Ander spesies sluit in: Awaous acritosus Awaous banana Awaous flavus Awaous grammepomus Awaous guamensis Awaous gutum Awaous lateristriga Awaous macrorhynchus Awaous ocellaris Awaous tajasica Awaous stamineus

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse