Kabamba Floors (gebore te Oudtshoorn op 15 November 1980) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n flank speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks.
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers