Odwa Ndungane (gebore 20 Februarie 1981 in Mthatha, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir die en die in die Superrugby-kompetisie op vleuel gespeel het. Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke in 2008 tydens 'n 26-0 oorwinning teen Italië in Kaapstad. Sy tweelingbroer Akona Ndungane is ook 'n sterspeler in eie reg.

Eksterne skakels

Sharks-profiel itsrugby.co.uk

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Xhosas