Die Kroonkrap (Hymenosoma orbiculare) is 'n ongewerwelde seedier wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die dier is dof en bleek van kleur en gevlek deur bruin mikroalge. Daar is 'n klein uitsteeksel tussen die oë. Die krap kom voor op sandbanke in riviermondings en strandmere en vreet klein skaaldiertjies.

Bron Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.

Kategorie:Krappe