duimnael|links|'n Vaalboom in die Marakele Nasionale Park.

Die Vaalboom (Terminalia sericea) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom in die Noordwes, Noord-Kaap, Limpopo, noord KwaZulu-Natal, noordoos Namibië, Botswana en Zimbabwe. Die blare is liggroen en met silwerige hare bedek wat dit opmerklik maak. Die vrugte is pienk en oorvloedig.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe