Die fluweelboswilg (Combretum molle) is 'n klein tot middelgroot boom wat uitsprei en het 'n gryserige voorkoms. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.
In Engels staan die boom bekend as Velvet-leaved bushwillow.
Die boom se FSA-nommer is 537.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Beskrywing Die liggeel blomme is skerp gegeur en trek insekte aan. Die blare is gewoonlik met kort fluweelagtige hare bedek.
Habitat Dit groei in oop bosveld of in grasland in beskutte rotsagtige plekke.
Verspreiding Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Dit kom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal voor.
Die boom is ook inheems in: Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Republiek die Kongo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:170290-1
Galery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World on Online
Kategorie:Combretum Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Djiboeti Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Saoedi-Arabië Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe