Die Witysterhout (Vepris lanceolata, voorheen Vepris undulata) is 'n boom wat naby kusstroke groei. Die spesie is inheems aan Kenia, Mauritius, Mosambiek, Rodrigues, Réunion en Tanzanië. In Suid-Afrika is die boom inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-kaap en die Wes-Kaap. In droë gebiede of in sandgrond naby die kus is die boom klein maar word groot in immergroen woude; tot 20 m hoog.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Vepris Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mauritius Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rodrigues Kategorie:Flora van Réunion Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië