Die wildekastaiing (Calodendrum capense) is 'n boom wat varieer van klein tot groot; afhangend van hul habitat. Dit is inheems aan Suid-Afrika, waar dit in al die provinsies voorkom, asook in Eswatini, Kenia, Lesotho, Malawi, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.
Die boom groei meestal in woude en het enkelvoudige blare. In Engels staan die boom bekend as die Cape Chestnut. Die boom se FSA-nommer is 256.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika capense Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zimbabwe