Myrsinaceae is die Kaapse boekenhout-familie wat oral in tropiese en subtropiese dele gevind word. In Suid-Afrika is daar vier genera wat twee bekende boomspesies insluit.
Spesies Van die Suid-Afrikaanse spesies is: Kaapboekenhout (Rapanea melanophloeos) Valsassegaai (Maesa lanceolata)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies