Die Kwar (Psydrax obovata) - voorheen Canthium obovatum - is 'n middelgroot tot groot boom in woude wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Tsitsikamma tot in Mosambiek asook Zimbabwe. Dit kom ook voor in Gauteng en Limpopo. Die boom se FSA-nommer is 711.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Psydrax Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe