Joe Niemand is 'n Suid-Afrikaanse, Christelike sanger en komponis van onder andere Christelike liedere. Hy het in die Oos-Kaap grootgeword en sy eerste lied geskryf op die ouderdom van 17. Sy albums Reborn en This is War was albei genomineer vir SAMA toekennings. In 2015 het sy album Back Again, 'n SAMA gewen vir Beste Volwasse Kontemporêre Album. Hy het reeds 10 albums vrygestel, een saam met Jaco du Plessis, waarvan "Ek Sal Nie Bang Wees Nie" een van die bekendste is. Hy het al liedjies vir films soos Hansie, Slash en Faith Like Potatoes geskryf. Joe Niemand het ook al vir sangers soos Dozi en Steve Hofmeyr liedere geskryf. entertainment.iafrica.com: Interviewed: rocker Joe Niemand, 23 Junie 2006
In 2001 wen hy die ATKV se Crescendo-kompetisie saam met Jaco du Plessis.
Mighty Men-konferensies Joe Niemand het al ses konferensies bygewoon om op te tree. Die Mighty Men Conference's is deur Angus Buchan op sy plaas in Greytown gehou waar 'n groot hoeveelheid mans saamgekom het om Angus Buchan te hoor preek. In 2009 woon byna 200 duisend mans die naweek by.Inside the Mighty Men Conference Niemand het liedere soos "I'm Sorry" en "Ons vir U" van sy album "Glory to the King" gesing. Die album, Glory to the King, is ook vrylik weggee tydens die 2011 konferensie. Dié album kan verniet afgelaai word by glorytotheking.co.za
Amptelike musiekvideo's Joe Niemand se amptelike musiekkanaal op Youtube is JoeNiemandVideos Simple Truth All I Have He Won Ek Sal Nie Bang Wees Nie Your Surrender Jericho
Albums Vir hom, aan haar (saam met Jaco du Plessis) Ek laat jou telefoon lui Sy is die een Ek is lief vir ma Jyt geen idee nie Transkaroo Wies jou Pappa? Stay Show me your Boogie-Woogie Why Nicole, why?
Revival:The Anthems of Joy He Won Knock Knock Knock No More Crying I'll Never Die They Will Not Stand No Matter How Long Not Ashamed When That Day Comes In My Darkest Hour You'll Never Let Me Go Them That Slept Jesus is Alive
Glory To the King I Will Sing to the Glory of the King Hallelujah Hear From Heaven He Made Me Free I Burn for You I'm Sorry In Jesus' Name Ons Vir U Song 23 The Last Kingdom Year of Fire Glory to the King Oh My Lord
Reborn Tilted Room Nowhere White Lie Empty Shadow Trovato All I Have I Don't Live There Anymore Words (Nuwe weergawe) The Hardest Thing Throw It On the Wall Simple Truth Rise Welcome Home
Love My Little Love Horses Pebbles I Long For You A Thousand Fields Blossoms The Kiss Will You Still Be Mine Your Surrender Apples The Seal
This Is War This is War Storm Your Own Sweet Way Heart of Stone A Long Way from Home Grace Sunrise HUMMIN Lion I'll Never Leave You RICHARD's SONG Jericho A New Day
Ek Sal Nie Bang Wees Nie By Die Here Ek Wil Huis Toe Gaan Ek sal nie Bang wees Nie Ek wil Lewe Hoër as die Hemele Wat Is n Mens Here Hoe Lank Dreigemente My Hart Kniel Hallelujah Jou Hulp
Night of Light - Die Beste van Joe Niemand Ons Vir U Words (met Coleske) All I Have Sy is die Een Trovato (met Romanz) Welcome Home Ek is Lief vir Ma Father's Day Hoër as die Hemele Song 23 I Burn for You A New Day He Won Jericho I Will Sing Ek Sal Nie Bang Wees Nie
Genoeg is Genoeg Die Lig in Ons Lewe Voor Ons Doodgaan Genoeg is Genoeg "Ek is Lief vir Jou" My Dans is n Dankie Ek is Vry Jy Kamma Hardloop Ek Mis Jou Suid-Afrika Ek Sal Bly Staan Om My Weg te Hou Waar U Is
Back Again Back Again Help Frankenstein Slow Down Brother Walking on Water In the Stillness 'Til the Lady Sings Rockets My City Freedom
Lys van optredes Night of Light by Cocacola Dome Mighty Men-konferensies in 2010 in 2011 in 2012 in die Karoo
Lys van verhoogvertonings Ester die "Musical"
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense