Wêreldatletiek (Engels: World Athletics), tot in Oktober 2019 die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (International Association of Athletics Federations, afgekort IAAF), is die wêreldatletiekbond. Wêreldatletiek is oorspronklik op 17 Julie 1912 in Stockholm onder die naam International Amateur Athletics Federation gestig. Sedert 1982 word die reëls vir amateurstatus minder belangrik en in 2001 word die term 'Amateur' uit die naam verwyder. Wêreldatletiek se hoofkwartier is in Monaco.

Toernooie en titels duimnael|Die Ataköy-arena in Istanboel tydens die Binnenshuise Wêreldkampioenskap van 2012 Wêreldatletiek organiseer die volgende toernooie: GeleentheidFrekwensieWêreldatletiek AtletiekwêreldkampioenskappeElke twee jaarWêreldatletiek Binnenshuise Atletiekwêreldkampioenskap Elke twee jaarWêreldatletiek VeldloopwêreldkampioenskapElke jaarWêreldatletiek HalfmaratonwêreldkampioenskapElke jaarWêreldatletiek PadwêreldkampioenskapAfgeskafWêreldatletiek WêreldatletiekjuniorkampioenskapElke twee jaarWêreldatletiek WêreldatletiekjeugkampioenskapElke twee jaarWêreldatletiek SnelloopwêreldbekerElke twee jaarWêreldatletiek AtletiekwêreldbekerElke vier jaarWêreldatletiek DiamantligaElke jaarWêreldatletiek World ChallengeElke jaar

Wêreldatletiek bekroon elke jaar die beste atleet en atlete met die titel "Wêreldatletiek atleet van die jaar".

Presidente duimnael|upright|Sebastian Coe, die huidige president Sedert sy stigting het Wêreldatletiek ses presidente gehad: NaamLandTermynSigfrid Edström1912–1946David Burghley1946–1976Adriaan Paulen1976–1981Primo Nebiolo1981–1999Lamine Diack1999–2015Sebastian Coe2015–''hede

Geaffilieerde bonde duimnael|400px|Kaart van die ses geaffilieerde bonde

Eksterne skakels

Die Wêreldatletiek se amptelike webtuiste Lys met wêreldrekords

Kategorie:Atletiek Kategorie:Internasionale sportbeheerliggaam