duimnael|links|Volgroeide eksemplaar naby Kaapstad. duimnael|links|Kaapboekenhout in die Harold Porter Botaniese Tuin
Die Kaapboekenhout (Rapanea melanophloeos) is 'n middelgroot tot hoë boom wat in kuswoude en bergreekse voorkom vanaf die Kaapse Skiereiland deur KwaZulu-Natal tot in Limpopo. Die blare is dik en leeragtig. Die hout is vroeër gebruik om viole van te maak.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Plants of the World Online Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.
Kategorie:Flora van Suid-Afrika