Die Katrivier is 'n rivier in Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier voorsien water aan die sitrusboorde in die Katriviervallei, asook huishoudelike water aan Balfour, Seymour, Blinkwater en Fort Beaufort.

Die Katrivierdam () is in 1969 naby Seymour in die Oos-Kaap geopen.

Die rivier se water vloei uiteindelik in die Groot-Visrivier in by .

Sytakke Baturaspruit Blinkwaterrivier Mxelorivier Xuxuwaspruit

Sien ook Katrivier-nedersetting

Eksterne skakels Beskrywing van die benutting van die Katrivier (PDF; 748 kB)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap