Daejeon대전광역시 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Streek Hoseo Koördinate Stigting 1895 Oppervlakte: - Totaal 539,85 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking: - Totaal (2022) 1 469 543 - Bevolkingsdigtheid 2 700/vk km Tydsone UTC+9 (KST) Burgemeester Heo Tae-jeong Amptelike webwerf daejeon.go.kr
duimnael|links|Daejeon (Heodeok) in 1872 Daejeon (Koreaans: 대전, [tɛd͡ʑʌn], , letterlik: "groot veld"), amptelik die Metropolitaanse Stad Daejeon (대전광역시), is die vyfde grootste stad na die hoofstad Seoel, Busan, Incheon en Daegu in die weste van Suid-Korea en is in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 469 543 in 2022 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 539,85 km². Daejeon was tydens die Korea-oorlog tydelik die hoofstad van Suid-Korea en was grootliks vernietig. Ná die oorlog het egter 'n groot herboufase vir die stad begin. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Suid-Korea