Seongnam성남시 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Streek Sudogwon Koördinate  Stigting Oppervlakte:    - Totaal 141,7 vk km  Hoogte bo seevlak m Bevolking:    - Totaal (2024) 914 832  - Bevolkingsdigtheid 7 032/vk km Tydsone UTC +9 (KST) Burgemeester Shin Sang-jin Amptelike webwerf www.seongnam.go.kr

Seongnam (Koreaans: 성남시) is 'n groot stad in die noordweste van Suid-Korea en is in die weste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 914 832 in 2024 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 141,7 km². Die stad is suidoos van die hoofstad Seoel geleë en die stadsgebied gaan oor na die hoofstad se metropolitaanse gebied.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Suid-Korea