Changwon창원시 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Streek Yeongnam Koördinate Stigting 1408 Oppervlakte: - Totaal 747,12 vk km Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking: - Totaal (2024) 1 001 902 - Bevolkingsdigtheid 1 432/vk km Tydsone UTC+9 (KST) Burgemeester Hong Nam-pyo Amptelike webwerf www.changwon.go.kr
Changwon (Koreaans: 창원시, [tɕʰaŋ.wʌn]) is 'n groot stad in die suidooste van Suid-Korea en is in die suidooste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 001 902 in 2024 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 747,12 km². Changwon is aan die See van Japan geleë, beskik oor Suid-Korea se derde belangrikste hawe ná die buurstede Busan en Ulsan en is een van die belangrikste ekonomiese sentrums van Suid-Korea.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Suid-Korea