Kaohsiung高雄市Ko-hiông Tshī 280px Kaart Seël 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land Administratiewe gewes Suid-Taiwan Koördinate Stigting 17de eeu Provinsiale stadstatus 25 Oktober 1945 Oppervlakte: - Totaal 2 946,2527 vk km Hoogte bo seevlak 9 m Bevolking: - Totaal (Oktober 2023) 2 737 660 - Bevolkingsdigtheid 927/vk km Tydsone UTC +8 (CST) Burgemeester Chen Chi-mai (DPP) Amptelike webwerf Kaohsiung
Kaohsiung (Mandaryns: [káʊɕjʊ̌ŋ] ; Chinees: 高雄; pinyin: Gāoxióng; Wade-Giles: Kao1-hsiung2), amptelik Kaohsiung Stad (Chinees: 高雄市, pinyin: Gāoxióng Shì; Taiwannees: Ko-hiông Tshī), is ná Nieu-Taipei die tweede grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met 'n bevolking van sowat 2,7 miljoen en beslaan 'n oppervlakte van 2 946 km². Kaohsiung is 'n spesiale munisipaliteit in die suidwestelike deel van die eilandstaat en dit word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die landelike Kaohsiung-distrik saamgesmelt en beheer Taiwan se belangrikste hawe.
duimnael|links|Kaohsiung se stadshorison Kaohsiung stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se suidelike kuslyn langs die Suid-Chinese See. Dit beskik ook oor 'n groot hawe langs die Suid-Chinese See.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Republiek China