270pxHaikou in 2008 Ligging in die Volksrepubliek China 270px|Haikou is beklemtoon in hierdie kaart Basiese InligtingOppervlakte: 2 237 km²Bevolking (2010): 2 046 189 MunisipaliteitDigtheid (2007): 910/km² MunisipaliteitPoskode: 570000Areakode: +898Tydsone: UTC+8Webwerf: www.haikou.gov.cn RegeringAdministratiewe Tipe: MunisipaliteitCPC Sjanghai Komiteesekretaris: Chen Ci (陈辞)Burgemeester: Ji Wenlin (冀文林)
Haikou (Chinees: 海口) is 'n groot stad in die suide van die Volksrepubliek China en die hoofstad van die provinsie van Hainan. Die stad het 'n bevolking van 2 046 189 in 2010 gehad met 'n oppervlakte van 2 237 km².
Haikou staan veral bekend vir die lanseersentrum van die Chinese Ruimte-agentskap en word gebruik om Chinese vuurpyle en satelliete te lanseer.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Lanseerterreine Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China