Taichung臺中市Tâi-tiong Tshī 280px Kaart Seël 180px|senter 75px|senter Ou vlag 90px|raam|senter Land Administratiewe gewes Sentraal-Taiwan Koördinate Stigting 1705 Provinsiale stadstatus 25 Oktober 1945 Oppervlakte: - Totaal 2 214,90 vk km Hoogte bo seevlak - m Bevolking: - Totaal (April 2024) 2 850 285 - Bevolkingsdigtheid 1 300/vk km Tydsone UTC +8 (CST) Burgemeester Lu Shiow-yen (KMT) Amptelike webwerf Taichung
Taichung (Wade-Giles: Tʻai2-chung1), amptelik Taichung Stad (Chinees: 臺中市, pinyin: Táizhōng Shì; Taiwannees: Tâi-tiong Tshī; letterlik: "Sentraal-Taiwan"), is ná Nieu-Taipei en Kaohsiung die derde grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met 'n bevolking van sowat 2,8 miljoen en beslaan 'n oppervlakte van 2 215 km². Taichung is 'n spesiale munisipaliteit in die westelike deel van die eilandstaat en dit word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die landelike Taichung-distrik saamgesmelt.
duimnael|links|Taichung se stadshorison Taichung stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se westelike kuslyn langs die Suid-Chinese See. Dit beskik ook oor 'n groot hawe langs die Suid-Chinese See.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Republiek China