Gwangju광주광역시 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land Streek Honam Koördinate Stigting 57 v.C. Oppervlakte: - Totaal 501,24 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking: - Totaal (2018) 1 490 092 - Bevolkingsdigtheid 3 000/vk km Tydsone UTC +9 (KST) Burgemeester Lee Yong-seop Amptelike webwerf gwangju.go.kr
duimnael|links|'n Lugbeeld van Gwangju Gwangju (Koreaans: 광주, [kwaŋ.dzu], ), amptelik die Metropolitaanse Stad Gwangju (광주광역시), is die sesde grootste stad na die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu en Daejeon in die suidweste van Suid-Korea en is in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 490 092 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 501,24 km². Die stad is in 57 v.C. gestig en was tydens die Drie koninkryke van Korea die administratiewe sentrum van die Baekje-ryk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Suid-Korea