Pontdrif is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana teen die Limpoporivier in Limpopo. Die grenspos is 'n klein entjie wes van die Mapungubwe Nasionale Park.

Die kruising is nie begaanbaar wanneer die Limpoporivier in vloed is nie. Voetgangers mag van 'n kabelkar oor die rivier gebruik maak.

Suid-Afrika Botswana Streek Limpopo Tuli Naaste dorp Alldays Pad R572 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 15 575 1056 Faksnommer +27 (0) 15 575 1047 Besigheidsure 08:00 - 16:00 08:00 - 16:00 Webblad - South African Ports of Entry

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika