Die Papenkuilsrivier is geleë in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die rivier het 'n opvanggebied van ongeveer 600 vierkante kilometer, en mond uit in Algoabaai in die Indiese Oseaan, 5 kilometer noord van Port Elizabeth se middestad. Vir die laaste 3 kilometer voor die monding, loop die rivier deur die industrieële areas van North End en Deal Party, waar die rivier gekanaliseer is met beton.A Preliminary Pollution Survey of the Papenkuils River, Port Elizabeth , RJ Watling & WD Emmerson, 1981, Besoek op 29 Junie 2012

Verwysings

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap