Die Slag van Gazala het plaasgevind tussen die Spilmoondhede en die Geallieerdes magte in Noord-Afrika tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Die slag, vanaf 26 Mei 1942 tot 21 Junie 1942, is beëindig met die inname van Tobroek deur die Spilmoondhede. Generaal-Majoor Ritchie was in bevel van die Geallieerde magte en die Duitse veldmaarskalk Erwin Rommel was in beheer van die Spilmoondhede.
Verwysings
Bron Verloor of verneder? Rapport 17 Junie 2012
Eksterne skakels
Kategorie:Geskiedenis van Libië Gazala, Slag van