Die Swartapiesdoring (Senegalia burkei), voorheen bekend as Acacia burkei, is 'n boom wat in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en in die noorde van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika voorkom. Dit is ook inheems aan Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.
Die boom is een van die groter spesies in die genus en word tot 30 m hoog. Die blomme word in dun, wit are gedra en die peule is tot 16 cm lank. Die dorings is klein, gekrom en bruin tot swarterig en groei net onder die blare.
Die boom se FSA-nommer is 161.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Senegalia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe