duimnael|links|Martin Johnson en Graham Rowntree in die klub se truie.

Leicester Tigers (amptelik Leicester Football Club) is 'n Engelse rugbyklub wat in die Aviva Premiership speel.

Die Suid-Afrikaanse afrigter, Heyneke Meyer het die span tussen 2008 en 2009 afgerig.

Kategorie:Rugby in Engeland Kategorie:Rugbyspanne