duimnael|regs|300px|Castle Pointvuurtoring

Die Castle Point-vuurtoring, die eerste vuurtoring in Oos-Londen, was in gebruik vanaf Augustus 1860 tot Junie 1895. Lighthouses or Coastal Highlights, besoek 17 Junie 2012 Dit was van hout en was geleë aan die westeroewer van die Buffelsriviermond.Buffalocity - Maritime History and Shipwrecks , besoek 17 Junie 2012 Die vuurtoring is in 1895 deur die Hood Point-vuurtoring vervang en is in 1929 afgebreek.

Sien ook Vuurtorings van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika